Wil jy ‘n koue koffie brou in plaas van warm in so ‘n vuurweer? CERA+ kan help!

Wil jy ‘n koue koffie brou in plaas van warm in so ‘n vuurweer? CERA+ kan help! Vul koel water in, druk en hou die knoppie vir vier sekondes in, dit kan die verhitting oorslaan en die espresso dadelik brou! Voeg bietjie ys daarin en koel jouself af met ‘n koue espresso. Fok die somer!https://youtu.be/CERA+ ESPRESSO MAKER